)

Liggie senior redenaars maak hul stemme dik

Ligbron Akademie vir Tegnologie se senior redenaars het sake behoorlik uitgepluis op die jaarlikse interne redenaarskompetisie. Die kompetisie was straf en die Liggies het gewys dat hulle die gehoor kan oortuig van ‘n wye verskeidenheid onderwerpe.

Lelani Davel neem die derde plek in met haar argument dat mense toegelaat moet word om eksotiese diere as troeteldiere aan te hou.

Daniel Korff reken dat grootmense nie altyd so slim is soos wat hulle lyk nie en verower daarmee die tweede plek. Simone Stapelberg stap met die trofee weg nadat sy een en almal oortuig het dat aanlyn-speletjies goed kan wees vir jou.

Foto: Die drie Liggie redenaars wat as wenners uit die stryd getree het staan (v.l.n.r.): Daniel Korff (2de), Simone Stapelberg (1ste) en Lelani Davel (3de)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal