)

Ligbron hokkiespeler gekies vir Puma hokkiespanne

Baie geluk aan die volgende dogters hokkiespelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, wat na afloop van die Mpumalanga hokkieproewe in die onderskeie Mpumalanga hokkiespanne opgeneem is.

Mianke Kwakernaak is gekies vir die o/14B-span, Karabo Gina en Mary Gurumani is albei in die o/16A-span opgeneem, Nothando Mashinini is gekies vir die o/16B-span terwyl Bianca Ncobo gekies is vir die o/18A-apan en Cara Bruwer vir die o/18B-span. Baie geluk aan hierdie ses dogters met julle pragtige prestasies.

Foto: (v.l.n.r.): Bianca Ncobo, Mianke Kwakernaak, Cara Bruwer, Karabo Gina, Nothando Mashinini en Mary Gurumani.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal