EHS bedank vir Pan Solutions vir die ruimhartige borg van die pragtige opwarming-baadjies van die Erries.
Hoërskool Ermelo waardeer die ondersteuning en betrokkenheid en dra die baadjies graag met trots.
Vlnr: Hilde Jacobsz, Thagang Nkareng, Surika Struwig, mnr. Alf Little, mnr. Dirk Swanepoel, Chabang Mbokane, Lourens Erasmus en Tiaan Grobler