)

Laerskool Nelspruit leerder verteenwoordig SA in New York by Talent America

Baie geluk aan Micke Botes wat die afgelope naweek gekwalifiseer om Suid-Afrika te verteenwoordig in New York by Talent America.

Sy het gekwalifiseer met: Goue medalje vir contemporary, Goue medalje vir samba, Silwer medalje vir hip hop en Brons medalje vir Bhangra.

Die SA span vertrek einde Julie na New York vir deelname aan Talent America. Micke het die naweek in Roodepoort aan Talent Africa deelgeneem waarvoor sy gekwalifiseer het vir haar Mpumalanga klere by Federation Performing Arts of South Africa in Oktober 2018.

Sy is dan ook tans op derde in SA op die Solo Danca Latina ranglys vir Juniors.

Baie geluk, Micke.

Nellies is trots op jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal