)

Liggie-onderwysers vereer

Nog Liggie-onderwysers vereer: Circuit Msukaliga 1 Prysuitdeling

Dit is vir Ligbron Akademie vir Tegnologie ‘n groot eer om vir nog drie van ons onderwyseresse geluk te wens met pragtige uitslae na afloop van die Circuit Msukaligwa 1 Prysuitdeling.

Dit het aan die lig gekom dat drie van die toekennings foutiewelik vir ander skole uitgedeel was. Die fout is reggestel en hiermee wens ons graag vir me. Magdeli Bosman en me. Carinda Durandt geluk met die toekennings as beste presterende onderwysers in Wetenskap, asook me. Lenerie Cilliers wat aangewys is as die beste presterende onderwyseres vir Biologie.

Dus het die Liggies nou 7 onderwyseresse wat as die beste presterende onderwyseres in hul onderskeie vakgebiede aangewys is.

Foto: Vlnr: Lenerie Cilliers, Magdeli Bosman en Carinda Durandt.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal