)

EHS-Landbouleerders besoek Highveld pakhuis

Op Maandag 11 Maart, het die graad 11-Landbouleerders van Hoërskool Ermelo die appelpakhuis in Ermelo besoek.

Dit was ‘n baie insiggewende en leervolle dag. Mnr. Dawid Reyneke, bestuurder van die pakhuis, het die leerders ingelig oor hoe die hele proses werk van die oes van die appels tot by die verpakking en verkope.

Die leerders het geleer van klassifisering, gradering, verpakking en bemarking van appels. Die tegnologiese vooruitgang in die appelbedryf was veral baie interessant. Hulle het ook beleef hoe wetenskaplike beginsels gebruik word tydens die suikerinhoud-bepaling van die appels.

Baie dankie aan Mnr. Dawid en Tannie Koula vir al die moeite en ‘n onvergeetlike ervaring.

Foto bo: Die groep graad 11’s tydens die uitstappie

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal