)

Liggie atlete slaag eerste rondte van die SAK

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het Woensdag, 20 Februarie, aan die Streeks Atletiek Kampioenskappe deelgeneem wat by die AJ Swanepoel stadion plaasgevind het. Al die Liggie-atlete wat deelgeneem het dring deur na die volgende rondte uitdunne wat in Secunda sal plaasvind.

Die datum van die byeenkoms is nog nie bekend gemaak nie. Baie geluk en sterkte met die volgende rondte.

Die atlete wat deurdring na die volgende uitdunne is Siyabonga Mngomezulu, Sisanda Mngomezulu, Jacolien du Preez, Masibulele Mndebele, Siyabonga Mnguni, Wandile Makhanya, Kwanele Nkambule, Harry Steenkamp, Terry Jayagura, Siyanonga Nkosi en Mikyla le Roux.

Voor v.l.n.r.: Siyabonga Mngomezulu, Sisanda Mngomezulu, Jacolien du Preez, Masibulele Mndebele, Siyabonga Mnguni en Wandile Makhanya.

Agter staan v.l.n.r.: Kwanele Nkambule, Harry Steenkamp, Terry Jayagura en Siyanonga Nkosi. Mikyla le Roux was afwesig met die neem van die foto.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal