)

EHS knoop die stryd aan teen Ligbron op die krieketveld

Die Erries het op Woensdag, 23 Januarie, op hul tuisveld te staan gekom teen Ligbron Akademie vir Tegnologie vir hul eerste wedstryd in vanjaar se T20-krieketliga. Dit is vanjaar die eerste keer dat die Erries aan die kompetisie deelneem. Die wedstryd was goeie blootstelling vir EHS se krieket.
EHS het die loot gewen en besluit om eerste te kolf.

Hoƫrskool Ermelo het daarin geslaag om 104 vir sewe in die toegelate 20 boulbeurte aan te teken. Op hul beurt het Ligbron die lopies in 11.1 beurte suksesvol nagejaag met die verlies van slegs twee paaltjies. Ligbron wen dus die wedstryd met agt paaltjies.

Die EHS se uitblinkers was Danie Theron met 28 lopies, Baruch Buchling (3 beurte, 1 paaltjie vir 25 lopies) en Tobie Leibbrandt (2 beurte, 1 paaltjie vir 14 lopies).

Die Erries se volgende wedstryd vind DV plaas op Woensdag 31 Januarie teen Hoƫrskool Oosterland op EHS se gronde.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal