)

Ligbron atlete geniet eerste byeenkoms

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het op Vrydag, 25 Januarie, op HTS Middelburg se velde meegeding tydens ‘n vriendskaplike Middag/Aand Atletiekbyeenkoms. Die byeenkoms het in goeie gees plaasgevind maar was later weens swaar weer en reën afgestel.

Die volgende skole het aan die byeenkoms deelgeneem: Ligbron Akademie vir Tegnologie, HTS Middelburg, Hoërskool Rob Ferreira, Hoërskool Ben Vorster en Hoërskool Centurion.

Alhoewel die dag afgestel is het die Liggie-atlete wat wel aan die onderskeie items kon deelneem baie goeie prestasies behaal. Ligbron se atlete sal eerskomende Vrydag, 1 Februarie, aan die LJ Prokureurs Atletiekbyeenkoms deelneem wat by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier sal plaasvind.

Foto bo: Dylan Roodt (o/15)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal