)

Laerskool Nelspruit – Meriete toekennings 2018

Laerskool Nelspruit – Meriete toekennings 2018 (Fotos aangeheg) . Sal fotos stuur in 4 afsonderlike e-pos boodskappe.

Laerskool Nelspruit het my sy leerders wat die afgelope jaar presteer het in akademie en sport gespog. Die indrukwekkende tema van “ The Greatest Showman” het die gehoor figuurlik op hul voete gehad.

Die jaarlikse prysuitdeling, of soos die Nellies dit noem, nl Meriete toekennings het die afgelope week van 4 en 5 Desember plaasgevind. Mnr Henn, die skoolhoof was geklee in “ the Greatest Showman “ se pak en het van voor gelei om die leerders te beloon vir hul harde werk gedurende die afgelope jaar.

Tydens die juniors (Graad 1 -3 ) se glans geleentheid wat die 4de Desember plaasgevind het, het die volgende leerders weg gestap met top toekennings.

• Beste prestasie in Swem – Junior dogters: Jessica Matthysen
• Beste prestasie in Swem – Junior seun: Dandré Louw
• Beste prestasie in Atletiek – Junior dogters: Lana Theron
• Beste prestasie in Atletiek – Junior seun: Dandré Louw
• Beste prestasie in Landloop – Junior dogters: Mieke Pauer
• Beste prestasie in Landloop – Junior seun: Julian Middel

Tydens die seniors (Graad 4 -7 ) se glans geleentheid wat die 5de Desember plaasgevind het, het die volgende leerders weg gestap met top toekennings.

• Beste prestasie in Rugby – seun: Braam Basson
• Beste prestasie in Netbal – dogter: Ashley Erasmus
• Beste prestasie in Atletiek – senior dogter: Ashley Erasmus
• Beste prestasie in Atletiek – Senior seun: Vaughn van Zyl
• Veelsydigheid in Atletiek – Shanese de Clerck
• Beste prestasie in Landloop – Senior dogters: Tanya Pieterse
• Beste prestasie in Landloop – Senior seun: Joshua Fincham
• Beste prestasie in Hokkie – Senior dogters: Lize Oosthuizen
• Beste prestasie in Hokkie – Senior seun: Charles Timon Nel
• Sportseun van die jaar is Charles- Timon Nel
• Sportdogter van die jaar is Arili Boshoff

Foto bo: hoof se toekenning: Lize Oosthuizen

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal