)

EHS-atlete presteer uitstekend by JJJ-atletiekbyeenkoms

Hoërskool Ermelo se atlete het die jaar goed afgesluit met die laaste atletiekbyeenkoms op Saterdag 27 Oktober te Rob Ferreira in Nelspruit. Tydens hierdie JJJ-Atletiekbyeenkoms presteer die Errie-atlete baie goed en is gemotiveerd vir die seisoen wat voorlê.

Die volgende atlete behaal eerste plekke in hul onderskeie items:

Tiaan Grobler: Gewigstoot en 400m (o/14)
Amy Greyling: Gewigstoot (o/16)
Carla Ferreira: Spiesgooi (o/14)
Ruan du Toit: 400m (o/16)
Lana Herholdt: Hoogspring (o/15)
RonƩl Jacobs: Skyfwerp (o/16)
Die volgende atlete verbeter rekords by diƩ byeenkoms:
Amy Greyling: Gewigstoot (dogters o/16) met 12.99m
Caylin Loock verbeter die Spiesgooirekord (dogters o/14) met 34.52m waarna Carla Ferreira dit weer verbeter met ā€˜n afstand van 37.44m
Ruan du Toit verbeter die 400m (seuns o/16) rekord met ‘n tyd van 0:50:53
Na afloop van die byeenkoms, ontvang Carla Ferreira die Wisseltrofee vir Beste Junior Worpe Dogter. Lana Herholdt ontvang die Wisseltrofee vir Beste Junior Spronge Dogter. Caylin Loock ontvang die Wisseltrofee vir Junior Victrix Ludorm.
Caylin Loock, Carla Ferreira en Lana Herholdt is ingesluit in die Mpumalanga Atletiek-span om deel te neem aan die Sub-Youth Interprovincial Championships op 24 November te Potchefstroom.

Baie geluk aan elke Errie wat pragtig presteer het.

EHS is trots op julle en sien uit na die seisoen wat voorlĆŖ.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal