EHS se tennisspanne het vanaf 24 tot 28 September deelgeneem aan die Wilson Shield toernooi vir Eerstespanne by Sun City.
Die Erries het uitgestaan en met hul deusettingsvermoë en volharding. Die meisiesspan eindig sesde en die seuns twaalfde.
Die toernooi was baie goeie blootstelling vir die leerderds teen skole soos Garsfontein, Menlopark, Grey PE, Trinity House, Northcliff, Duineveld, Diamantveld, asook Nelspruit.
Baie geluk aan die leerders wat deelgeneem het.