)

Derde plek vir NHS-krieket in Noord-Suid T20-toernooi

Hoƫrskool Nelspruit onlangs aan die eerste Noord-Suid T20-krieketreeks deelgeneem. NHS is die enigste span van Mpumalanga wat genooi is om van 21- 24 September aan die toernooi deel te neem.

Ander skole vanuit die Noorde wat deelgeneem het is hoƫrskole Waterkloof, Centurion, Menlopark, Rustenburg, Noordkaap (Kimberley), Grey College Bloemfontein en Hoƫr Volkskool Potchefstroom.

Uit die suide van Suid-Afrika het Bishops (Kaapstad), Paarl Gimnasium, Wynberg Boys High (Kaapstad), Westville College (Durban), Glenwood (Durban), Northwood (Durban) en St Andrews (Grahamstown) deelgeneem.

NHS het die reeks Vrydag afgeskop met ‘n wen teen Glenwood (twee paaltjies op die laaste bal) waarna die Nellies Saterdagoggend teen Rustenburg met vyf paaltjies gewen het en die middag teen Paarl Gimnasium met agt paaltjies gewen het.

Hierna is daar verdere uitspele gespeel om posisie een tot 16 te bepaal. In die kwartfinaal het NHS Waterkloof met vier paaltjies gewen, maar in die semifinaal teen Menlopark, wat uiteindelik ook die toernooiwenners was, met 70 lopies verloor.

Nelspruit het uiteindelik derde geĆ«indig na ‘n wen met 46 lopies teen Grey College, Bloemfontein.

Wedstryde het in en om Pretoria plaasgevind.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal