Op Saterdag, 15 September, het twee Erries aan die Mpumalanga-landloop-kampioenskappe te Lydenburg deelgeneem.
Chantelle Swart behaal ān agtste plek en Caylin Loock behaal ān derde plek tydens die byeenkoms. Caylin dring ook deur na die Suid-Afrikaanse-kampioenskappe wat op 29 September plaasvind in Bloemfontein.
Baie geluk met die pratige prestasie en sterkte met die kampioenskappe wat voorlĆŖ.
Foto bo: links is Chantelle Swart en regs Caylin Loock