)

Liggie-skuts neem deel aan Noord Gauteng-Ope

Sewe van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se skuts het die afgelope skoolvakansie aan die Noord-Gauteng Ope deelgeneem.  Skuts van Mpumalanga, Noord-Wes, Gauteng,  Noord- Gauteng, ESSU, KwaZulu-Natal en Limpopo het deelgeneem.  Die Liggie-skuts het die volgende plekke behaal: In die o/14-afdeling het 47 skuts deelgeneem en Francois Voges het 30ste geëindig en Roeland Minnaar het 46ste geëindig.  In die o/16-afdeling het 81 skuts deelgeneem met Sumé Snyman wat 11de geëindig het, Hanro van der Spuy wat 13de geëindig het en Ernst Botha wat 62ste geëindig het.  In die o/21-afdeling het 43 skuts deelgeneem en Jan Schoonraad het 21ste geëindig.

Foto bo:

Sumé Snyman wat onder die Top 20 in haar afdeling geëindig het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal