)

Hoërskool Ermelo presteer by Artisticulta-Redenaars

Op 25 April 2018 het die Erries deelgeneem aan die Artisticulta-Redenaars Nationale Uitdunne te EHS.

Aan die einde van Mei het die EHS die trotse nuus gekry dat uit die elf van die Erries wat deelgeneem het, nege deur is na die finaal. In die Individuele Voorbereide-afdeling dring die volgende leerders deur: Frané Swart, Kayla Meyer, Anja Wege, Amy Greyling en Marni Prinsloo. Tjaardt Eloff, Zara Büchling, Vandré Swart en Hanné Swart dring as groep deur in die Groep Onvoorbereide-afdeling.

Die finaal vind plaas te Pierneefteater in Pretoria op Vrydag 8 Junie 2018.

Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders en baie sterkte met jul deelname. Die Erries is trots op julle.

Foto bo:

Voor v.l.n.r: Hanné Swart en Zara Büchling

Agter v.l.n.r: Tjaart Eloff en Vandré Swart

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal