Baie sterkte aan die vyf leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo wat deurgedring het na die semifinale van die ATKV Redenaars Kompetisie wat eerskomende Vrydag, 8 Junie by HTS Witbank sal plaasvind. Die vyf Liggies is Daniel Korff (foto bo), Simone Stapelberg, Marezel kriek, Zack Bosman en Marius Ferreira.
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…












