)

Erries is reg gebek

Op Donderdag 17 Mei het Hoërskool Ermelo se redenaars die voorreg gehad om die eerste uitdunrondte van die ATKV-redenaars te kon hou.

Die Erries kwyt hul besonder goed van hul taak en ses Erries word gekies om deur te gaan na die volgende rondte. Dit is die Mpumalanga-uitdunne en vind te HTS Middelburgop 8 Junie plaas.

Baie geluk aan Dirk Maritz (Junior Onvoorbereid), Zimri Büchling (Junior Onvoorbereid), Elrize Reichert (Junior Voorbereid, Zara Büchling (Senior Onvoorbereid), Amy Greyling (Senior Voorbereid) en Marni Prinsloo (Senior Voorbereid) wat deurdring na die bogenoemde rondte.

Sterkte met die voorbereiding en geniet elke oomblik. Die Erries is trots op julle.

Foto bo: Zimri Büchling, Dirk Maritz en Elrize Maritz

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal