)

Liggies eindig as naaswenners van Superreeks

Die sportspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Donderdag, 26 April 2018, by Hoërskool Brandwag in Benoni, aan die Superreeks finale deelgeneem en goeie resultate opgelewer, deur as algeheel naaswenners van die reeks uit die stryd te tree.  Die hokkie is ook aangewys as die wenners van die reeks.  Drie van die Liggies se spanne het as die algehele Superreeks wenners weggestap.  Die o/16A hokkiespan, die eerste dogters hokkiespan en die tweede rugbyspanne is as die algehele Superreeks wenners gekroon.  Die spanne se uitslae is soos volg:

Hokkie
o/14A wenĀ 3-0Ā teen Dinamika en eindig 3de
o/15A verloor 0-2 teen Genl H entzog eindig 4de
o/16A wen 3-0 teen Bergsig en eindig 1ste
2des verloor 0-2 teen Genl Hertzog en eindig 2de
1ste dogters wen10-1 teen Genl Hertzog en eindig 1ste
1ste seuns verloor 2-3 teen Genl Hertzog en eindig 2de

Netbal
o/14A wen10-6 teen Jan Viljoen en eindig 9de
o/15A verloor 14-16 teen Genl Hertzog en eindig 7de
o/16A verloor 12-29 teen Bergsig en eindig 2de
2des verloor 14-16 teen Bergsig en eindig 4de
1stes wen 28-11 teen Bergsig en eindig 3de

Rugby
o/14A wen 41-5 teen Bergsig en eindig 3de
Ligbron Computer Connection o/15A verloor 12-25 teen Volkskool Heidelberg en eindig 2de
o/16A wen 26-0 teen Genl HertzogĀ en eindig 3de
2des wen 34-0 teen Genl Hertzog en eindig 1ste
Ligbron Calstar Group 1stes Ā wen 36-20 teen Genl Hertzog en eindig 3de

Xavier Fourie

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal