Op Woensdag 18 April 2018 het die EHS hulle jaarlikse interne redenaarskompetisie gehou. ‘n Rekordgetal van 25 leerders het vanjaar deelgeneem en die standaard was besonder hoog. Die volgende leerders neem op 17 Mei 2018 deel aan die eerste rondte van die ATKV-redenaarskompetisie te Hoërskool Ermelo.
Seniors onvoorbereid: Tjaart Eloff, Vandré Swart en Zara Büchling.
Seniors voorbereid: Charis Brundyn, Amy Greyling en Marni Prinsloo.
Juniors onvoorbereid: Dirk Maritz, Anke van Biljon en Zimri Büchling.
Juniors voorbereid: Kayla Meyer, Elrize Reichert en Petra-Marié Arnoldi.
Baie geluk aan elke spreker en sterkte met julle voorbereiding.
Op die foto bo:
(v.l.n.r): Kayla Meyer, Zimri Büchhling, Charis Brundyn, Marni Prinsloo, Tjaart Eloff, Vandré Swart, Amy Greyling, Zara Büchling, Dirk Maritz, Elrize Richert, Anke van Biljon
Become a Sponsor









