)

Ligbron seuns hokkiespanne vaar goed in liga

Die seuns hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Woensdag, 24 April 2018, onderskeidelik teen Hoërskool Secunda en Hoërskool Oosterland in ligawedstryde te staan gekom.  Die o/14A-, o/16A- en eerstspan het teen Hoërskool Secunda gespeel.  Beide skole se spanne was strawwe kompetisie vir hulle opponent en die wedstryde het die skare behoorlik op hul tone gehou.  Die o/14A’s het met 0-2 verloor met Dylan Roodt as die speler van die wedstryd, die o/16A’s het met 2-1 gewen met Hardu Prinsloo as speler van die wedstryd en die eerstepsanne het gelykop gespeel met een doel elk met Tyrique Maharaj as die speler van die wedstryd.   Die o/16B-span het teen Oosteland gespeel en het as oorwinnaars van die veld af gestap nadat hulle die wedstryd met 2-1 gewen het. Anton Robertson was die o/16B’s se speler van die wedstryd.

Foto bo:  Marius Ferreira

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal