Die graad 11-Landbou-leerders van Hoƫrskool Ermelo het Woensdag 14 Februarie 2018 vertrek na Delmas om die groot Pannar-dag vir Mpumalanga by te woon.
Daar het die leerders alles terdeĆ« geniet en geleer van die gewasproduksie in die verskillende dele van ons land, grondbewerking vir die spesifieke gewasse en siekte beheer op gewasse. Die Erries was uiters geĆÆnteresseerd en het met groot vrymoedigheid vrae gevra om hul kennis te verbreed.
Die dag is afgesluit met heerlike eet- en drinkgoed, verskaf deur Pannar. Die Erries sien uit om weer volgende jaar daar te draai!
Foto links:Ā Ā Gerzandra Fourie