)

Hoërskool Nelspruit stel hul Verteenwoordigende Leerlingraad bekend

Hierdie jaar se VLR, vir Hoërskool Nelspruit,  is Maandag, 12 Februarie 2018, voorgestel tydens ‘n spesiale tradisieryke seremonie.

Elke graad se VLR het ook hulle liefdadigheidsprojek vir die jaar aangekondig en die graad se credo is aan die skool voorgelees.

NHS- VLR 2018 

GR 8 – GRAADLEIERS:  Adrienne Combrink en Larise Combrink

GRAAD 8 VLR 2018

Seuns:  Drikus Greeff, Andreas Fouché, Adam Booysen, Paul Harley, Zach van der Heever, Deville de Villiers, Nicolaas van Niekerk, Joshua Devine, Adrienne Combrink

Dogters:  Savanti Kirsten, Karien Goosen, Anje Nel, Lani Swart, Larise Combrink, Mieke Louw, Micca Steyn, Carla Schultz, Larusha Scheepers.

Organiseerder:  Me. Riana Blom

GR 9 – GRAADLEIERS:  PJ Coetzee en Kara Viljoen

GRAAD 9 VLR

Seuns:  Keenan Visser, Jonathan Eates, Theo Mogale, PJ Coetzee, Hendrik Dreyer, Janu Erasmus, Franco Erasmus, Gerard Venter.

Dogters:  Erika le Roux, Kara Viljoen, Gabi van der Merwe, Naomi van der Nest, Saartjie Breytenbach, Nicole Rowe, Luane Nagel, Nicolize Aucamp.

Organiseerder:  Mnr. Danie Erasmus

GR 10 – GRAADLEIERS:  Handré Homann en Milda van Dyk

Seuns:  Ernst Pieterse, Stephen Nel, Lourens Potgieter, Danté van der Westhuizen, Handré Homann, Divan Visagie, Conrad Grobbelaar, Janco Minnaar.

Dogters:  Milda van Dyk, Megan du Plessis, Leila Booysen, Lize van Biljon, Chrisna Loubser, Mila de Villiers, Cayla Barnard, Johke Liversage.

Organiseerder:  Me. Charlotte Gericke

GR 11 – GRAADLEIERS:  Derek van der Merwe & Nicola Cronje

Seuns:  Rico van Greunen, Tristan Parnell, Derek van der Merwe, Chris-Jan Neethling, Devon Nell, Ivan Potgieter, Heinie Pieters, Henco Dickens.

Dogters:  Nicola Cronje, Keegan Leppan, Riané van der Merwe, Shaheeda Mohamed, Mia Schmidt, Nina Terblanche, Bessie Breytenbach, Zanelle Moller.

Organiseerder:  Mnr. Martin Ras

GR 12 – GRAADLEIERS:  Cornel Malan & Keandri van Wyk

Seuns:  Bernard Coetzee, Isak Swanepoel, Zach le Roux, Francois Louw, Cornel Malan, Erique de Lange, Nicyle de Beer, Frans-Josef Mentz.

Dogters:  Candice Stander, Tembe Cossa, Annerike Jacobs, Franzel van Staden, Anine van Coller, Elaine Kritzinger, Keandri van Wyk, Carla Els.

Organiseerder:  Mnr. Evan Beukes

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal