Lianie Jansen van Vuuren, Graad 10-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies as lid van die Mpumalangaspan om aan die SA-Kampioenskappe vir Uitvoerende Kunste deel te neem in Maart 2018
te Rustenburg. Lianie doen ‘n verskeidenheid danse, maar haar gunsteling is ballet!
Baie geluk met jou pragtige prestasie. Hou die ERRIES se naam hoog!
Become a Sponsor










