)

Ligbron in Ermelo se atlete beïndruk

Die atletiekspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Vrydag, 2 Februarie 2018, aan ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms deelgeneem wat deur HTS Witbank aangebied was.

Ligbron, HYS Witbank, HTS Middelburg, Nelspruit Curro, Cambridge en Hoërskool Rob Ferreira het aan die byeenkoms deelgeneem.  Die Liggies het goeie prestasies opgelewer en verskeie atlete het hulle persoonlike beste tye in die proses ook verbeter.

Die volgende atlete het almal eerste plekke in hulle onderskeie items opgelewer: o/14- Jacolien du Preez (spiesgooi) en Dylan Roodt (hoogspring); o/15- Carla Niebuhr (spiesgooi), Munashe Dukuswa (hoogspring), Kwanele Nkambule (verspring) en Sias Jacobs (diskus); o/16- Megan Herbst (200m); o/17- Marisca Stander (100m hekkies), Mikyla le Roux (gewigstoot en diskus) en Alec Duncan (400m)  en o/19- Njabulo Mahlobo (verspring).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal