)

Sias Joubert van Hoërskool Nelspruit wen padfiets wedren

Sias Joubert, van Hoërskool Nelspruit, het vanaf Saterdag 13 Januarie tot Donderdag 18 Januarie 2018 saam met sy span, ‘Office Guru Racing’ (Johannesburg), aan die Mpumalanga 6 Day Multi-Stage Tour 2018 deelgeneem. Die toer het by Blyderivier Forever Resort begin en by Loskopdam geëindig en top professionele spanne het hier deelgeneem.

Sias was een van die 50 deelnemers wat die toer kon voltooi.

Twee dae later het Sias met baie moeë bene ook aan die Mpumalanga Kampioenskappe deelgeneem waar hy ‘n eerste plek in die 20km tydren en tweede plek in die padresies behaal het.

Baie geluk! #nellietrots #nellieguts

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal