)

Erries presteer in Wiskundige Geletterdheid-Olimpiade

Gedurende Septembermaand 2017 het die Erries deelgeneem aan die Wiskundige Geletterdheid-Olimpiade vir graad 8 – 12 en baie goed presteer. Die Erries behaal ‘n sentrumgemiddeld van 74% en individuele prestasies, soos silwersertfikate vir Donovan van der Hoven (Gr.12) met ‘n prestasie van 74% en GJ Swanepoel (Gr. 8) en Charis Brundyn (Gr.9) beide met ‘n gemiddeld van 71%. Renel Swanepoel (Gr.9) ontvang ‘n bronssertifikaat vir haar uitslag van 69%.

Baie geluk aan die Erries en dankie vir jule deelname.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal