)

Erries presteer by Hoëveld 7’s-rugby

Cornus van den Berg en Johan Nel, albei graad 10-leerdres van Hoërskool Ermelo, het op 4 tot 7 Oktober 2017 die geleentheid gehad om aan die somerweek van die Hoëveld 7’s-rugby te gaan deelneem by Hoërskool Die Wilgers in Pretoria.

Die span het 12 wedstryde gespeel, waaruit hulle 11 gewen het. Altesaam teken hulle 260 punte aan en staan slegs 80 punte af.

Die Hoëveld se o/16-rugbyspan, waarvan Johan en Cornus lid is, speel in die finaal en spog met ‘n oorwinning van 50 – 12 teen Noord-Vrystaat. Die span word ook aangewys as wenners van die toernooi!

Johan Nel is gekies vir die Panthers o/19-rugby league-span wat in 2018 na Dallas, Amerika gaan toer.

Baie geluk! Die Erries is besonder trots op julle!

Erries Rock!!

Foto hierbo: Links is Johan Nel en regs in Cornus van den Berg

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal