)

EHS-tennis kompeteer goed tydens Sun City-toernooi

Hoërskool Ermelo se Erries seuns- en dogters-tennisspanne het Maandag, 25 September tot Vrydag 29 September 2017, aan die 2017 Sun City Wilson Shield vir Hoërskole deelgeneem. Dit was goeie kompetisie en ons glo hierdie strawwe kompetisie sal goeie vrugte afwerp.

Die seuns het deelgneem teen Hoërskool Menlopark, Trinity House Pearson en Grey van Port Elizabeth.

Die meisiespan het deelgneem teen Hoërskool Nelspruit, Menlopark, Kathu, Trinity House Pearson en Duineveld.

Die spelers het toegang gehad tot “Valley of the Waves” en kon ‘n welverdiende ruskans geniet na harde wedstryde.

Die seuns en dogters het albei vierde in hul onderskeie groepe geëindig. Mooi so, Erries!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal