Baie geluk aan die o/15’s van die Hoërskool Nelspruit, wat die 7’s toernooi in Barberton teen MHS met 19-14 gewen het. Van Rheenen Kruger was die speler van die toernooi.

Die eerste span het die finaal teen Lydenburg 46-5 gewen. Geluk aan Rihandré van der Merwe wat die speler van die toernooi was.

 

Become a Sponsor