)

14 Affies in Simfonia Juventi Jeugorkes

Veertien leerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool is ingesluit in die Simfonia Juventi Jeugorkes.

Affies het die grootste verteenwoordiging van enige ander skool in die Simfonia Juventi die afgelope paar jaar.

Die Simfonia Juventi is een van die mees gesogte jeug orkeste in die land en het ‘n repertoire wat op ‘n baie hoë standard is. Die orkes speel, onder andere, werke van Beethoven – 5de Simfonie en die 1812 Overture. Dit daag al die jong musikante uit om op ‘n professionele vlak te dink en te speel.

Die ervaring en kennis wat leerders opdoen met hul insluiting in die Simfonia Juventi is van onskatbare waarde.

Voor vlnr: Kristie Guldenpfennig, Lianneke Viljoen, Éla De la Bat, Carla Knipe en Annalette du Plessis.

Middel vlnr: Klara Greeff, Anika van Zijl, Nicole Sutton en Marianne Semmelink.

Agter vlnr: Mila Smith, Stephanie van Rooy, Deoné Prinsloo, Carmen Fair en Greta Hechter.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal