Twee atlete van Afrikaanse Hoër Meisieskool, Zeney van der Walt en Nicola Gibbons is ingesluit in die SA-span wat van 10-16 Julie 2018 in Finland gaan deelneem aan die IAAF Wêreld Junior Kampioenskappe.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










