Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria se jaarlikse Kunsuitstalling lok baie belangstellendes, wat kom kyk. Leerders wat Ontwerp en Visuele Kuns as vak neem kry die geleentheid om hul kunswerke uit te stal.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










