Agter vlnr: Pieter Jordaan (Fiesiese Wetenskappe en Wiskunde), Morne Strydom (Engels en EBW), Dian Wilsenach (Toerisme, Geografie en SW) en Anton Bouwer (Afrikaans)
Voor vlnr: Carina Steenkamp (EBW en Biologie), Renate Venter (SW en Toerisme) en Ilze Viljoen (Wiskunde)
Hoërskool Florida het onlangs sewe nuwe onderwysers aangestel:
Pieter Jordaan (Fiesiese Wetenskappe en Wiskunde)
Morne Strydom (Engels en EBW)
Dian Wilsenach (Toerisme, Geografie en SW)
Anton Bouwer (Afrikaans)
Carina Steenkamp (EBW en Biologie)
Renate Venter (SW en Toerisme)
Ilze Viljoen (Wiskunde)
Become a Sponsor









