)

Hoërskool Florida 2019 Matriekklas-uitblinkers

Hoërskool Florida wens elke matriekleerder wat Florries se hart trots gemaak het met hul uitstekende uitslae hartlik geluk.

Jaco Ferreira het 9A’s behaal!

Dalann Holz, Lehan Kloppers en Caitlyn Oelofse het elk 7A’s behaal.

Lourens Du Plessis en Lebo Mathukwi het elk 6A’s behaal.

Linmari Kruger, Lindene Pienaar, Marnus Toerien en Danika van der Walt elk 5A’s.

3 Leerders het elk 4A’s behaal en 6 Leerders elk 3A’s.

Florries behaal ‘n 98,7% Slaagsyfer met 269 onderskeidings!

Sterkte vir 2020. Ons weet dat julle Florries sal bly trots maak!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal