Baie geluk aan Jean Lindeque, Aldré Wohfahrt, Malan Venter en Luan Johannes van Mullies wat verlede naweek aan die Konka o/8 Rugby toernooi deelgeneem vir die Little Lions Academy. Hulle het 3de in hierdie toernooi geëindig!
Mooi so, manne!
Become a Sponsor









