Kayla van Zyl
Baie geluk aan Kayla van Zyl (gr. 11) Hoërskool Florida wat gedurende die vakansie aan die SANESSA perdry SA-kampioenskappe deelgeneem het. Sy verwerf ? eerste plek, vierde plek, agste plek asook ? 13de en 16de plek. Kayla word ook opgeneem in die SA-span.
Baie geluk, Kayla!