Andrea de Lange
Andrea de Lange (gr. 9) van Hoërskool Florida het in September aan die Roodepoort Dance Festival deelgeneem.
Sy verwerf drie goue medaljes vir haar moderne danse asook twee goue medaljes vir groepdans!
Baie geluk, Andrea
Become a Sponsor









