Dit het baie goed gegaan by Vrydag, 19 Julie, se landloopbyeenkoms gehou by Unity Primary. Ciné Fraser o/13, het ‘n tweede plek behaal terwyl
Marnu Bouwer, o/11, en Leandri Swart, o/13, eerste plekke behaal het.
Mooi so julle!
Mullies is trots op julle!