Mullies se drama Kings en Queens het 1 April by die SA Kampioenskappe van Uitvoerende Kunste in Rustenburg deelgeneem.
Die leerders het dit baie genie ten bedank tannie Talitha en juffrouens Néline en Deoné wat die geleentheid moontlik gemaak het.