)

Florrie leerders het deel geneem aan “94.2 Off The Beat and Track”

Baie dankie aan ons leerders wat op Saterdag, 14 April 2019 aan die “94.2 Off The Beat and Track” te Pretoria deelgeneem het.

FOTO VLNR – Piet Swanepoel Gr8, Codey MathewsGr8, Christiaan Breytenbach Gr8, Joshua Bowers Gr8 en Benyamin Carpenter Gr8

Middel VLNR – Nikita Groenewald Gr9, Dawie Coetzee Gr10, Frederick van Aswegen Gr8, Sean van Zyl Gr11 en Donnie Elliott Gr9

Agter VLNR – Xavier Barnard Gr10, Ettienne Groenewald Gr12, Lourens du Plessis Gr12, Richter Bredenkamp Gr12, Joshua Smuts Gr11, Ethon Ross Gr10 en Tiaan Minny Gr10

Florida het 22 deelnemers gehad waarvan twee leerders aan die 50km wedren deelgeneem het. Dankie aan al die ouers vir hul ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Ons volgende wedren is 27 April 2019 waar ons aan die “Emperors Palace” wedren gaan deelneem. Die eerste “Nissan Trail Seeker” vind op 11 Mei 2019 plaas.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal