Juandré Gonsalves (Gr 8) van Hoërskool Florida, is lid van “Mario Ghomes Hip Hop dance Academy” se “Legion Boys Crew”.
Die span het tydens die “Dance World Cup SA Qualifiers” ‘n brons medalje verower en het gekwalifiseer om Suid-Afrika te verteenwoordig by die “Dance World Cup Braga” in Portugal.
Become a Sponsor









