)

Hoërskool Florida netbal

Baie geluk aan Florries se 1ste netbalspan wat die afgelope naweek 4de geëindig het by die Gauteng Fast Five Kampioenskappe. Die span het afgereken met groot skole soos Helpmekaar en Montana. Hulle dring deur na die SA kampioenskappe wat die 1ste en 2de Oktober plaasvind by Dr EG Jansen.

Foto: agter vlnr: Charlize Chambell, Clarise Peens, Aliisha Theron (Afrigter), Danielle Beneke, Claudia Aggenbacht en Kirten Schonken.

Voor vlnr: Nicole Barry, Rione Pelzer en Tarynne Cloete

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal