)

Hoërskool Bastion hokkiespan presteer

Hoërskool Bastion in Krugersdorp wens hul 1ste hokkiespan geluk met hul 3de plek (uit 12 skole ) gedurende die Spar Reeks wat die naweek van  21 Julie 2018 plaasgevind het.  Ook wens ons hulle sterkte toe met met die Noordvaal uitspele wat plaasvind by Hoërskool Noordheuwel vanaf 02 – 04 Augustus 2018.

Ons wens ook hul afrigter, Me Retha van der Walt geluk met haar prestasies. Sy is vir die SA Masterspan 50+ gekies om deel te neem aan die Wêreldbekertoernooi in Barcelona vanaf 25 Julie tot 05 Augustus 2018.  Baie sterkte ook vir Me Retha van der Walt

Op die foto bo:  Die eerste dogters-hokkiespan.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal