Die Hoërskool Florida bied aan: JOKFEES 2018. Vanaf Vrydag 27 Julie – Vrydag 3 Augustus 2018. Pakket vir kaartjies: R50.00 per persoon. Sluit in: kaartjies vir Tongelos, Florries Got Talent, JOKopskop, ‘Sivvies’ op Vrydag, Fliek. Vir meer inligting en kaartjies, kontak: Me E Pelser (O10)
Vir die volledige feesprogram, klik op die onderstaande skakel: