Hoërskool Roodepoort het hul jaarlikse prysuitdelingsgeleentheid aangebied. Die volgende trofees en toekennings is oorhandig:
Troffee vir Leierskap: Gerhard Duminy & Inge du Plessis
Koorleiers van die jaar: Inge du Plessis & Unandri Scheeres
Legacy redaksielid van die jaar: Inge du Plessis (Redaktrise)
12 Jaar 100% Skoolbesoek: Unandri Scheeres
Dux-leerder: Inge du Plessis
Nuusmaker van die Jaar: Tyrese Slade
Tyrese was lid van ‘n dansgroep wat Suid-Afrika in die 10 dag dansweek van die World Dance Masters kompetisie verteenwoordig het. Suid-Afrika het die tweede plek behaal.
Sonum Bonum-toekenning: Dit word jaarliks aan ‘n graad 12-leerder toegeken op grond van wye, volgehoue deelname en prestasie t.o.v. Akademie, Kultuur, Sport en Leierskap. Vanjaar ontvang Inge du Plessis hierdie gesogte toekenning, en word so deel van ‘n groep Roodies wat die eer van hierdie titel kan dra.
Baie geluk aan al die graad 12-leerders wat toekennings ontvang het. Sterkte met die groot eksamen wat voorlê.
6de: Christopher Phyfer met ‘n gemiddeld van 73.46%
5de: Enke de Roos met ‘n gemiddeld van 73.68%
4de: Mia Naude met ‘n gemiddeld van 77.14%
3de: Leandri Myburgh met ‘n gemiddeld van 79.21%
2de: Nicole Theron met ‘n gemiddeld van 80.29%
1ste: Inge du Plessis met ‘n gemiddeld van 81.36%
Staatmakerskild 2017: Unandri Scheeres & Leandri Myburgh
Chess player of the year 2017: Mohammed Hoosen
Junior Victrix Ludorum 2017: Layla Harmen
Junior Victor Ludorum 2017: Isadore Pieterse
Senior Victrix Ludorum 2017: Loulene Sterley
Senior Victor Ludorum 2017: Ashleigh Kelly
Junior Sports Girl 2017: Monique Klinghardt
Junior Sportsman 2017: Jonel Albuquerque
Senior Sports Girl 2017: Loulene Sterley
Senior Sportsman 2017: Ashleigh Kelly