)

Leeuwenhof Akademie: SA AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS BEKRONINGS VIR 2020

Dit is met groot trots wat ons aankondig dat Mnr Johan Bezuidenhout ‘n spesiale toekenning ontvang het vanaf die Raad vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die akademiese bekroning wat hy ontvang het is soos volg:

ELIZABETH C STEIJNMEDALJE
“Hierdie medalje is ingestel om ’n leerkrag te bekroon wat sy of haar opvoedingswerk deur medium van Afrikaans doen en wat hom of haar onderskei het op die gebied van praktiese onderwys en opvoeding binne sowel as buite die klaskamer. Die medalje is vernoem na Elizabeth C Steijn, ’n voormalige hoof van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria was.

Die prys word vanjaar toegeken aan JM (Johan) Bezuidenhout, Uitvoerende Hoof, Leeuwenhof Akademie.
Bezuidenhout is die afgelope 45 jaar verbonde aan die onderwys, waarvan hy 25 jaar as skoolhoof dien en die afgelope sewe jaar as die uitvoerende hoof van Leeuwenhof Akademie. Hy stel deurlopend belang daarin om ’n hoë vlak in die onderwys te handhaaf en voortdurend te verbeter. Sy vakgebied is Afrikaans, maar daarbenewens het hy deur sy loopbaan hom beywer om die wetenskappe ook uit te bou en ’n liefde daarvoor by leerders te kweek. Die moderne wetenskaplaboratorium van die skool het deur sy toedoen tot stand gekom wat sigbaar die waarde van die wetenskap toon.”

(Artikel verskaf deur LitNet.co.za)

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal