Hoërskool Hans Moore van Bemoni het deelgeneem aan die 2018 Oos-Randse Kunstefees en stap weg met die titel: Oosrander Hoërskool Wenner 2018. Die Moories het die Ambrosia boekprys ter waarde van R5000 ontvang.
Baie dankie aan Talita Lombard (Oos-Rand Kunstefees Organiseerder) vir die oorhandiging van die prys.
Foto: Vlnr: Talita Lombard en Leila Coetzee (Kultuur Organiseerder van Hoërskool Hans Moore)