Die Moories van Benoni het behoorlik presteer tydens die Oos-Rand Kunstefees!!!!! Dodo Nyoka?? het ‘n tweede plek behaal in sy Solo, terwyl Lamoné Berg en Dodo Nyoka ‘n eerste plek in hulle Duet behaal het. Die koor het ‘n tweede plek behaal en algeheel word Moories bekroon as die wenners!!!
Foto bo: Koor
Foto onder van links na regs: Dodo Nyoka, Lamoné Berg en JP Swart.