)

Hoërskool Linden lewer gewilde musikant op: Elvis Blue

Schools That Rock publiseer berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole  op ons Facebook en Webtuiste.

Hoërskool Linden, Gauteng, se oud-leerder Elvis Blue, (alias Jan Hoogendyk) het sy merk in die lewe gemaak. Jan Hoogendyk is in Johannesburg gebore. Hy het homself geleer kitaar speel op die ouderdom van 16. Hy het ook vroeg begin om sy eie musiek te skryf. Gedurende sy hoërskooljare aan Hoërskool Linden, het hy in verskeie orkeste gespeel, maar het verkies om sy kennis in London en Skotland te verbreed.

Met sy terugkeer, het Elvis formele onderrig in musiek ontvang met die fokus op klavier, kitaar, sang en liedjieskryf. In 2010het hy aan Idols Suid-Afrika deelgeneem. Hy het daarna ‘n ATKV Lier Toekenning ontvang. Elvis Blue is in November 2010 bekend gestel en het binne 29 dae goud behaal. In 2011 het dit platinum-status bereik. In 2013 het Elvis Afrikaans vrygestel wat in 2014 platinum-status bereik het.

Elvis het in sy kort loopbaan verskeie toekennings ontvang as bewys dat hy sy suksesvolle sangloopbaan nog ver sal bring!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal